VRYE GEMEENTE
TAFELBERG
GOD SE WOORD BO ALLES
Wat glo ons?
Vrye Gemeente Tafelberg streef daarna om ‘n Bybelse kerk te wees. En dus ‘n gereformeerde kerk. Die begrip gereformeerd verwys na die groot Reformasie in die 16de eeu toe die Here manne soos Maarten Luther en Johannes Calvyn opgerig het om die kerk terug te lei na die Woord.


Eredienste
Kerkdiens
Woordgebonde eredienste elke Sondag om 09H30
by Buitenkantstraat 39, Kaapstad
Gratis parkering in Buitenpark Parkeergarage net langs die
kerkgebou! Jy is welkom!
Gunsteling
Preek Reekse
Lees & Luister nou na jou gunsteling preke.
Ons leraar is Dr Chris Saayman wat bygestaan word deur sy vrou Beulah. Hy is ‘n gebore Kapenaar en hy fokus op uitlegprediking en opelugprediking.
Ds Andre Lammertyn is aan die gemeente gekoppel met opdrag Christelike Seemansorganisasie.
Dr Chris Saayman: 083 232 1817 (Whatsapp asb)
Epos: [email protected]
Kerkkantoor: 021 461 2682
Epos: [email protected]
Buitenkantstraat 39, Kaapstad
Gratis parkering in Buitenpark Parkeergarage
net langs die kerkgebou